# Die Drie Klein Varkies - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 8 Aug 2025, 9:55.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/106487751/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-7-5%2F3807c4b4-2d86-1b3c-f12a-cbdcf0fa6670.mp3

Kom luister saam na die tydlose Disney-storie "Die Drie Klein Varkies", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie geliefde verhaal bou drie varkies elk hul eie huisie, maar die slinkse wolf probeer alles om hulle om te blaas. Kinders leer van slim planne, harde werk en die belangrikheid van om nie moed op te gee nie. Met vrolike karakters, humor en 'n waardevolle les is "Die Drie Klein Varkies" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil lag en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #DieDrieKleinVarkies #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #SlimPlanne #HardeWerk #MoetNieMoedOpgeeNie #Wolf #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die 3 klein varkies.
[0:18] Hierdie is die storie van 3 klein varkies en die groot nare
[0:23] wolf. Die 3 klein varkies het saam met
[0:29] hulle ma in 'n huisie aan die voet van 'n heuwel gebly.
[0:34] Die groot nare wolf het alleen in sy huis bo op die heuwel
[0:37] gebly. Daarvandaan kon hy heeldag sien
[0:42] hoe die 3 varkies lag en speel. Eendag sy ma vark seuns julle is
[0:52] nou groot. Dis tyd dat elkeen sy eie potjie
[0:55] gaan krap en in sy eie huis gaan bly.
[0:58] Ja dis nou tyd c die eerste varkie dat elkeen sy eie potjie
[1:04] krap c die tweede varkie. En in sy eie huis gaan bly c die
[1:09] derde varkie. Dadelik pak die 3 varkies hul
[1:14] besittings in hul sakke. Gou is die 3 gereed om die
[1:18] huisie aan die voet van die heuwel vaarwel te roep.
[1:22] Papa roep hulle ma agterna toe hulle wegstap.
[1:27] En hou julle o oop vir die groot nare wolf.
[1:30] Hy eet klein varkies. Ons sal die vergeet die ma.
[1:35] C die 3 varkies. G staan vir groot c die eerste
[1:41] varkie. Nee staan van are c die tweede
[1:46] varkie woed staan vir wolf. Sit die derde varkie hulle wei
[1:53] vir oulaas totsiens en vaar die wye wereld in.
[1:57] Kort daarna kom hulle weg grootboom waar 3 paaie bymekaar
[2:02] kom. Ek gaan die kant van my huis bou
[2:05] c die eerste varkie. Ek gaan my huis daardie kant bou
[2:09] c die tweede varkie. Wel ek bly net hier.
[2:14] Dis waar ek my huis gaan bou sit die derde varkie.
[2:18] En dis toe waar die 3 varkies.se paaie skei.
[2:22] Die eerste varkie bou sy huisie van strooi. 1 2 3 tjoptjop is
[2:30] die huisie klaar. Dis nie 'n baie goeie huis nie
[2:34] en is ook nie baie sterk nie. Maar wie gee om c die varkie
[2:38] vrolik? Ek wil nie heeldag net werk werk
[2:41] nie. Ek wil my fluit speel en dans en
[2:46] dis presies wat hy doen. Maar iemand hou hom dop.
[2:52] Iemand wat in 'n hol boomstomp skuil.
[2:57] Iemand wat graag klein varkies eet.
[3:02] Die tweede varkie bou sy huisie van hout.
[3:05] Hy sal gou hier in te maar daar en sy huisie is klaar.
[3:11] Dis ook jou baie goeie huise versterk huis nie.
[3:14] Maar wat maak dit saak laggie varkie ek wil nie heeldag werk
[3:18] nie. Ek wil my viool speel en dans.
[3:22] En dis presies wat hy doen? Maar iemand wat agter die
[3:26] struike skuil loer vir hom. Iemand wat graag klein varkies
[3:32] eet. Die derde varkie bou sy huis van
[3:36] bakstene netjies en versigtig lei.
[3:39] Hy steun op die 1 steen op die ander en bou 'n goeie sterk
[3:44] huis. Hierdie varkie werk hard.
[3:48] Hy maak selfs 'n stewige hou deur vir sy huis.
[3:51] Nou kan ek ontspan en my trompet speel c die varkie toe ek klaar
[3:56] is. En dis presies wat hy doen?
[4:00] Daar is egter iemand wat hom moenie in die meer skuilhou.
[4:07] Wat vir die derde varkie ook loer.
[4:10] Iemand wat graag klein varkies eet die volgende dag.
[4:15] Kom 'n gedans tot teen die heuwel af gesluip die groot nare
[4:20] wolf. En pyl reguit op die
[4:23] strooihuisie af. Groot nare wolf klop aan die
[4:28] deurtjie. Varkie varkie maak oop die deur
[4:32] roep hy die eerste klein varkie loer by die venster uit en sien
[4:37] die nare wolf. Nee, nee so nooit as te nimmer
[4:41] immer sal ek vir jou oopmaak nie c die varkie benoud.
[4:46] Dan sal ek blaas en ek sal raas en ek sal jou huisie onderstebo
[4:51] blaas dreig dienaar wolf. Hy begin ek sommer dadelik blaas
[4:59] en raas en hy blaas die strooihuisie onderstebo.
[5:03] Die arme varkie hou nog aan 'n paal vas, maar dan moet hy
[5:07] vinnig spore maak om betyds van die wolf af weg te kom.
[5:12] Die varkie hardloop soos die wind na sy boetie wat in die
[5:15] houthuisie bly help help skryf beangs.
[5:20] Die groot nare wolf is hier. Die tweede varkie laat hom gou
[5:25] inkom en sluit dan die deur toe. Intussen het die groot nare wolf
[5:30] is skaapvel oor sy rug getrek. Toe sluip hy na die houthuisie
[5:34] toe en hamer aan die deur varkies varkies mag ek inkom,
[5:41] vra hy met 'n soet stemmetjie. Wie is jy?
[5:45] Vra die 2 vark tweede varkie bang.
[5:48] Ek is 'n skapie antwoord, die wolf liefies.
[5:52] Die 2 varkies kyk by die venster uit en gelukkig herken hulle die
[5:57] narewolf.se sluwe o onder die skaapvel.
[6:01] Nee nee, so nooit as te nimmer immer sal ons jou laat inkom
[6:06] nie. Dan gaan ek blaas en ek gaan
[6:09] raas in jou huis onderstebo blaas.
[6:14] Dreig die groot nare wolf. Die wolf haal diep asem en begin
[6:19] blaas en raas en hy blaas die houthuisie onderstebo.
[6:24] Die 2 varkies vlug net betyds. Hulle hardloop so vinnig as wat
[6:29] hulle beentjies hulle kan dra reguit na hulbroer.se baksteen
[6:32] huis toe. Help help die groot nare wolf
[6:36] wil sop eet. Skree hulle.
[6:38] Die derde varkie laat hulle dadelik inkom en sluit die deur
[6:42] dig toe die volgende oomblik klop die nare wolf aan die
[6:46] steenhuisie.se voordeur varkies varkies mak op die deur.
[6:52] Beveel die wolf. Nee, nee, nooit as te nimmer
[6:56] immer maak ons die deur oop nie. C die derde varkie kwaai dan sal
[7:01] ek blaas en raas in jou huisie onderstebo blaas.
[7:05] Dreig jy wolf die varkies.se 2 boeties is so bang dat hulle
[7:10] onder die bed gaan wegkruip, maar die derde varkie.se moenie
[7:14] bang wees nie. Die wolf kan nie hierdie huis
[7:17] omblaas nie. Dis van bakstene gebou en baie
[7:20] sterk. Die derde varkie maak die
[7:23] venster oop en c vir die wolf toe blaas maar.
[7:27] Blaas tot jy flou neerslaan ons die bang vir 'n groot nadat wolf
[7:32] nie. Toe begin die wil blaas en hy
[7:35] blaas en hy raas en hy blaas en hy raas en hy blaas en hy blaas
[7:40] en hy blaas. Sy gesig word rooi en sy ore
[7:45] word blou sy o begin traan, maar.
[7:49] Die huisie bly staan. Hy kry die steen huisie nie
[7:53] omgeblaas nie. Uiteindelik is die wolf botheid,
[7:58] maar hy wil daardie vark is hier.
[8:01] Ek weet wat ek sal doen c hy met 'n slinkse uitdrukking op sy
[8:05] gesig. Ek sal teen die huis is 'n
[8:08] steenmuur opklim. En 1 2 3 is die groot nader wil
[8:15] bo op die dak van die huisie. Nou gaan ek met die skoorsteen
[8:18] afgly. Gryns die wolf tevrede.
[8:23] Binne die huis hier oor die 3 varkies die voetstappe op die
[8:25] dak. Hy is op die dak fluister die
[8:28] eerste varkie benoud. Hy gaan by die skoorsteen inkom
[8:32] kerm die derde varkie. Nee, hy sal nie troos die derde
[8:37] varkie. Maak gou kry 'n pot vol
[8:40] kookwater. Die 2 broers gaan haal gou die
[8:44] pot kookwater en plaas dit op die kaggelvuur onder die
[8:47] skoorsteen. Niksvermoedend gly die nare wolf
[8:51] met die skoorsteen af en kaap lax val hy in die pot kookwater.
[8:56] Wie water brand sy boud so dat die wolf soos 'n pyl uit die
[9:01] boog by die skoorsteen uit skiet.
[9:04] Toe begin my hart klop en my hart loop tot hy stokflou by sy
[9:08] huis aankom en die groot nare wolf het nooit weer van die
[9:12] heuwel af gekom nie. Die wolf bly vandag nog in sy
[9:16] huis bo op die heuwel stoksiel alleen.
[9:20] Hy is nog groot, maar nie meer so 'n nare wolf nie en hy eet
[9:26] tot nie meer klein varkies nie. Die 3 varkies bly nou saam in
[9:31] die steen huisie, hulle speel en sing.
[9:35] En is heeldag vrolik. Wie is bang vir die groot nare
[9:39] wolf, die groot nare wolf, die groot nare wolf.
[9:43] Sing hulle wie is bang vir die groot narre wil tra la la la
[9:48] laa. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
