# Lekker slaap, Otto - Otto se Storieboek

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 20 May 2026, 3:11.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/120249128/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-4-19%2F739c9733-8ee3-dab7-c8ab-8f9253487158.mp3

Rustige Afrikaanse Slaaptydstorie vir Kinders en Kleuters Is dit slaaptyd in jou huis, maar die klein lyfies is nog vol energie? Sluit aan by ons dapper klein maatjie in die hartroerende oudioverhaal, "Lekker Slaap, Otto". Hierdie storie is spesiaal ontwerp om 'n kalm, veilige en rustige atmosfeer te skep wat kleingoed help om sagkens na droomland oor te skakel. As ouer weet jy dat 'n goeie slaaptydroetine goud werd is. Hierdie storie neem kinders saam op Otto se eie aandritueel – van die laaste speletjies en warm badjie tot die knus oomblik onder die kombers. Met 'n rustige tempo en sielvolle stem, is dit die perfekte hulpmiddel vir ma's en pa's om besige gedagtes te kalmeer en rustigheid in die slaapkamer te bring. Teken in vir meer Afrikaanse Kinderstories: As jy as ouer hou van kwaliteit Afrikaanse oudio-inhoud vir jou gesin, teken asseblief aan (Subscribe) op ons kanaal en druk die klokkie-ikoon. Ons waardeer jou ondersteuning om die mooiste stories in kinderharte te saai! #Storiebeer #afrikaansekinderstories #kinderstories #LekkerSlaapOtto #slaaptydstories #AfrikaansVirKinders #Ouerskap #MammaBlog #Oudioboek #KleuterPret #RustigeStories #SlaaptydRoetine

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker. Saam.
[0:15] Lekker slaap otto. Dis die begin van 'n besige dag
[0:20] na ontbyt gaan otto saam met sy ma inkopies doen.
[0:24] Daar is 'n lang lys goed wat hulle moet koop.
[0:27] Dankie otto sy saartjie. Ek sou dit nie alles sonder jou
[0:31] hulp kon doen nie. Na middagete gaan hy saam met sy
[0:35] pa parkie toe hardloopotto.se barend.
[0:40] Kom ons kyk wie's eerste daar? By die paartjie klim otto op die
[0:44] swaai hoor pappa stoot my hoor roep otto.
[0:49] Toe onthou en sy pa weer terug by die huis is kom, speel sara
[0:53] seekoei koos krokodil en japie die apie wegkruipertjie.
[0:59] Uiteindelik begin dit donker word en otto.se maats gaan huis
[1:03] toe om te gaan slaap. Otto is ook reg om bed toe te
[1:06] gaan. Na aand het hy gaan maak wat toe
[1:09] nog 'n laaste draai in die tuin. Hallo to see 'n fyn stemmetjie
[1:15] het jy kom speel. Nee ek gaan nou slaap sy otto OC
[1:21] die mal lekkeslaap. By die visdammetjie hoor otto 'n
[1:27] padda kwaak hallo toe. Dis 'n lieflike aand om te swem.
[1:33] Nee dankie nie vanaand nie. Ek gaan nou slaap c otto.
[1:38] Hoe hoe hoe hoe roep die uil naguil sy outo.
[1:45] Wat bedoel jy met nag vra die uil?
[1:48] Ek hetnet wakker geword. Ek het nog baie om te doen.
[1:52] Liewer jy as ek gaap otto dit was 'n besige dag.
[1:58] Wat toe gaan weer binnetoe nag almal c hy lekker slaap otto.
[2:04] Otto gee sy pa is soen. Dit was 'n lekker dag pappa.
[2:09] Dankie dat jy my parkie toe gevat het.
[2:12] Na go to see barend. Saartjie kom gee vir otto nag
[2:16] seisoen in sy kamer sal mamma vir my storie lees vra om toe
[2:22] saarkie maak die boek oop en begin lees.
[2:25] Hoe toe kruip al dieper onder die beddegoed in.
[2:28] Hy raak al vaker en vaker. Intimiteit wat die storie klaar
[2:33] is, is otto vas aan die slaap. Kyk nou net so 'nhondjie.se
[2:40] saartjie sag. Ek het die storie verniet
[2:43] gelees. Niemand het geluister nie.
[2:46] Ons het 6 stem. Saartjie draai om en sien die
[2:50] uil, die padda en die mol. Dankie vir die storie saartjie c
[2:55] hulle. Lekker slaap otto.
[2:58] Onthou maak sy 1 oog oop. Dankie mamma c hy nag almal en
[3:05] hy raak weer vas aan die slaap. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
