# Scamp se Avonture - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 13 Jun 2025, 16 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/104004015/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-5-11%2Fedb2990b-7c8f-56f1-8725-9eb835a61ed1.mp3

Kom luister saam na die opwindende Disney-storie "Scamp se Avonture", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie verhaal volg ons Scamp, die ondeunde hondjie van Lady en die Vabond, op sy eie avonture. Kinders leer van vriendskap, moed en die belangrikheid van omgee vir mekaar. Met kleurvolle karakters, humor en hartroerende oomblikke is "Scamp se Avonture" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil lag en leer. Moet dit nie misloop nie! Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Scamp #ScampSeAvonture #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Vriendskap #Moed #Omgee #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Skep.se avonture.
[0:18] Skelmpies 'n jong hondjie. Wat saam met sy gesin jim deur.
[0:23] Daar ling en hulle jong seuntjie junior woon.
[0:28] Skerp.se ma is lui en sy pa is vabond.
[0:34] En sy pragtige 3 susters is an net colette en danie hel.
[0:40] Skelmpies 'n woelige hondjie. Hy hou nie eintlik daarvan om 'n
[0:46] gesinshond te wees wat moet bad reels na gom en nog erger.
[0:52] Aan die hondehok vasgemaak te word wanneer hy stout is nie.
[0:56] Skerp.se droom is om saam met ander straathonde die strate te
[1:01] behandel. Skep soek elke dag nuwe ambon
[1:05] tiere. Somtyds spring hy op die bank.
[1:09] Skerm. Jy weet jy mag nie.
[1:12] Raas vabond. Toe dit badtyd is rol skerp sy o
[1:17] teesinnig. As jy in 'n skoon huis bly, moet
[1:21] jy skoon wees, verduidelik vabond elke keer as junior op
[1:26] die vloer sit en met jimdeur.se strooi hoe die speel.
[1:30] Kous kemp aan die hoed rande. A skimp hier GA giggel junior.
[1:39] Toe jim deur dit sien raas sy met skaam.
[1:43] Skip. Ek het jou reeds gese nee.
[1:47] Dan sit jim deur die hoed maar terug op die hoederak saam met
[1:51] al die ander hoede wat vol gate is.
[1:55] Op 'n dag speel junior met skimp en hy gooi sy bal in die venster
[1:59] uit. Skerp spring deur die oop
[2:02] venster om die bal te gaan haal. En oomblikke later storm skep
[2:06] deur die honde deurtjie met die bal in sy mond.
[2:10] Hy is van kop tot tone oortrek met modder.
[2:13] Die modder drup oral en kim deur is baie kwaad.
[2:18] Dis nou genoeg skerp. Die keer het jy te ver gegaan
[2:22] raai. Jim telfer skerp op en dra hom
[2:27] na die plek wat hy die meeste vrees.
[2:31] Die hondehok waar hy vasgemaak word.
[2:34] Bietjie later bring vabond verskerp sy kos.
[2:38] Skerp sy vir sy pa dat hy ure rus straat ontwil wees omdat hy
[2:42] nie hier inpas. Sy pa waarsku hom egter.
[2:47] Seun, die wereld is vol strikke. Hier het jy gesin wat vir jou
[2:53] lief is. Skerp voel baie hartseer en
[2:57] eensaam. Toe ek klein hondjie.
[3:01] Van skerp.se ouderdom buitekant die heining gaan staan.
[3:05] Sy is die oulikste dingetjie wat skerp tot dusver gesien het en
[3:10] haar naam is engel. A jul engel.
[3:16] Verdwyn in die straat af en skerp voel nou nog meer
[3:19] vasberade om vry te wees. Hy ruk homself in die ketting
[3:23] los en wriemel deur die heining paaltjies wag vir my roep hy
[3:28] uit. Skep haal engel gou in.
[3:32] Jy hoort nie op die straat nie. Gaan terug na jou
[3:34] gemaklikehuis.se engel. Die volgende oggend vat lui die
[3:40] verskerp sy kos. Sy staan in die agtertuin en kyk
[3:44] rond. Toe sien sy die gebreekte
[3:46] ketting en besef skerm het weggeloop.
[3:50] Sy is baie bekommerd en ontsteld skaam volgend tussen vir angel
[3:56] na rommelwerf. Die tuiste van die straathonde.
[4:01] Verskerp is dit 'n ware paradys. Hier mag honde op ou meubels
[4:07] klim in die rommel speel in modder rondrol en selfs aan hoe
[4:12] dit toutrek. Ek mag dit nooit by die huis toe
[4:16] nie. 6 kemp. 'N hond genaamd 'n baster stel
[4:20] homself aan skerp voor as die leier van die strand wonde.
[4:24] Niemand sluit by die straathonde aan tensy ek dit goedkeur nie
[4:29] kondig baster aan. So wat's jou naam knaap vra hy?
[4:34] Ek is skimp antwoord skimp. Toe jam deur en dade ontdek dat
[4:41] skerm weggeloop het is hulle baie bekommerd.
[4:44] Hulle bespreek hoe om hom te vind.
[4:47] Het jy die diereskut gekontak? Vra jou meneer.
[4:51] Ja skat hulle het hom nie gesien nie.
[4:53] Antwoord daling. Kim deur besluit om saam met
[4:57] luide en vabond na skerp te gaan soek.
[5:00] Baster het intussen verskerp na 'n plek genaamdregie.se stegie
[5:05] geneem. Hy wil het skerp moet bewys dat
[5:08] hy dapper genoeg is om 'n straat om te wees.
[5:12] Jy moet 'n dapper heids toets slaag in regie.se stegie c hy en
[5:18] gooi 'n blik in die donker stegie.
[5:21] Gaan haal na die blik c baster. Die straathonde kruip agter
[5:26] kratte en vaatjies weg en kyk verskrik hoe skerp saggies en
[5:31] die stegie af stap. En 'n hond 5 keer groter as hy
[5:35] gewaar. Die hond is, regie.
[5:38] Skerm kry die blik in die hande. Maar maak ook vir regie wakker.
[5:44] Regie bestorm dadelik vir skerm skep sien hoe 'n hondevanger vir
[5:49] angel beetkry hy buit die hongerhondevanger.se vang met
[5:53] vas die vangmet.se handvatsel stamp teen 'n telefoonpaal breek
[5:58] in 2 en angel ontsnap. Die hondevanger is woedend, maar
[6:03] sien skielik vir regie raak wat verskerp jaag.
[6:08] Regie word maklik vasgekeer. Haal die straathonde is ingenome
[6:12] met skerp. Die honde gaan parkie toe om te
[6:16] ontspan. Angel is baie dankbaar teenoor
[6:19] skimp omdat hy haar gered het en skimp is baie trots op homself.
[6:25] Ek gaan die beste straathond ooit wees c hy.
[6:29] Die anderstraathonde.se egter vir hom hy sal nooit so goed
[6:33] soos vabond wees wat ook 'n straathond was nie.
[6:38] Baster word kwaad toe hyvabond.se naam hoor.
[6:42] Hy het 'n meisie ontmoet lui die koningin van die hondehok klap
[6:47] toe. Verruil hy die strate vir 'n
[6:49] gemaklike huis lewe skaam kan nie glo wat hy hoor nie.
[6:53] Sy eie pa was 'n straathond voordat hy sy ma ontmoet het.
[6:57] Baster hou verskerp dop terwyl hy sy regteroor krap met sy
[7:03] gesig skeefgetrek. Haai vabond het ook so gekrap.
[7:08] Julle is nie dalk familie nie vra baster.
[7:12] Nee glad nie sy skimp bang om die waarheid teenoor baster te
[7:16] erken. Skelmpies verstom oor wat hy so
[7:20] pas gehoor het en verlaat die parkie.
[7:23] Engel volg hom. Sy verstaan steeds nie waarom
[7:27] skerp so gevaarlike strate boos hy gesin verkies nie.
[7:32] Angel het al 5 gesinne gehad. Sodra ek gedink het ek het 'n
[7:37] gesin gevind. Het hulle verhuis of 'n nuwe
[7:40] baba gekry. En dan was ek weer op straat sy
[7:44] angel. Sy wil so graag gebeur deel van
[7:47] 'n gesin wees. Intussen soek klim deur lui die
[7:51] en vabond oral na skaam. Maar hy skoonveld daardie aand
[7:57] gaan stap engel en skep 'n entjie en eindig bytawny.se
[8:01] restaurant op. Daar eet hulle 'n groot bord
[8:05] spaghetti met frikkadelle by kerslig.
[8:09] Djo die kelner speel die mandolien en tou nie.
[8:13] Die eienaar speel die trekklavier na hulle ete stap
[8:18] skerp en angel. Deurskerp.se ou buurt.
[8:22] Daar is my huis 6 kemp toe hulle verby gm deur n daling.se huis
[8:27] stap. Net toe kom jam deur lui die en
[8:32] vabond daaraan na hulle soektog. 8 nee ons moet hier wegkom 6
[8:39] kemp. Vabond is baie hartseer dat
[8:43] hulle nie verskerp kon vind nie. Julle sal hom vind jy was die
[8:48] heel beste straathond wat ek geken het.
[8:52] En ek glo nog steeds in die ou vabond seelui die.
[8:56] Bemoedigend engel is verstom. Toe syvabond.se naam hoor.
[9:02] Is vabond jou pa vra sy. Engel kan jy glo dit skep so 'n
[9:07] liefdevolle gesin sal verlaat nie.
[9:10] Maar skerp verduidelik dat hy onafhanklik en vry wou wees en
[9:15] die 2 maak dit hulle weg kom. Die volgende dag gaan skerp en
[9:19] eie jock saam met die ander straat honde na die parkie waar
[9:22] jim deur daling junior, tannie sara en haar 2 c meeste katte c
[9:29] en am piekniek hou. Jim deur is bekommerd en tannie
[9:34] sara probeer hom gerusstel. Skerp sal oukeiwees.se essay.
[9:40] Toe basterskerp.se naam hoor. En sy vyand vabond sien.
[9:45] Besef hy skimp is vabond.se seun.
[9:50] Baster is woedend en hy beveel skerp om te bewys dat hy 'n
[9:54] straathond wil wees. Hy wil hy skerp moet sygesin.se
[9:58] piekniek plek bestorm en hulle hoenders deel.
[10:02] Skimp stem in skerp storm om piekniek plek af gryp die
[10:07] hoender en laat spaander.cn am skrik en spring in tanniesara.se
[10:12] arms die aartappelslaai trek deur die lug en beland in
[10:16] jamdeur.se kop monster gilt aan die sari toe sy verskerp sien.
[10:22] Vabond is woedend en hardloop agter skerp aan vabond haal gou
[10:27] verskerp in. Ek gaan nie huistoe nie. 6 kemp.
[10:31] Dis heerlik hier op straat. Maar pa weet dit self nie waar
[10:36] nie? Vabond vra om verskoning dat hy
[10:39] nie teenoor skerp erken het dat hy eens 'n straathond was nie.
[10:44] Ek wou iets beters vir jou he, want ek het iets beters gevind.
[10:49] Ek het liefde gevind, verduidelik vabond net toe
[10:53] vabond verskerp vra om terug huis toe te kom daag baster op.
[10:58] Baster is nog kwaad vis vabond en wil wraak neem deur skerp te
[11:03] oortuig om by hom te bly. Toe skep besluit om 'n
[11:08] straathond te bly stap vabond stil weg.
[11:13] Ons deur is altyd oop. Sy vabond verskerp.
[11:18] Hy weet skerp sal net huis toe kom deur sy les self te leer.
[11:24] Baster haalskerp.se halsband af om te wys dat hy nie meer 'n
[11:29] huishond is nie. Skerp is baie bly.
[11:33] Hy hierdie dapperheid stoets geslaag.
[11:36] Hoera ek is 'n straathond gelui al die straathonde drom saam om
[11:42] hom geluk te wens vabond keer terug na die piekniekplek met
[11:47] die hartseer nuus. Hy wou nie huis toe kom nie.
[11:51] Sien hy verlei die. Ons sal hom moet los om self te
[11:55] besluit. Hy sal wil die regte besluit
[11:58] neem c hy? Baster lei die straat om dit
[12:02] terug na die rommelwerf. Angel is kwaad verskerp.
[12:07] Hoe kon jy dit doen? Hy is jou pa gaan na hom toe.
[12:12] Jy is goed ordentlik gaaf. Die straat lewe sal jou verander
[12:18] as jy bly raas sy sy pleit by skimp om saam met haar 'n gawe
[12:25] gesin te gaan vind by wie hulle kan bly.
[12:29] Maar skerp weier en angel stap alleen weg skerp mis vir angel
[12:35] en gaan soek haar. Angel ek het dit nie bedoel nie.
[12:39] C hy terwyl hy die lee strate fynkam?
[12:43] Engel kruip agter 'n gebreekte heining weg en hoor hom praat.
[12:48] Skielik daag die hondevanger op en sien verskerp.
[12:52] Skip hardloop weg maar hardloop in 'n wasgoedlyn vol klere vas
[12:57] en word gevang. Kan jy nou meer geen leiband?
[13:02] Dis reguit die riske toe met jou laggie hondevanger en hy gooi
[13:07] skerp agter by die vangwa in die vangwa ry verby engel.
[13:12] Sy hardloop gou nagum deur n daling.se huis om vir vaal bond
[13:17] en lei die te waarsku dat skimp op pad is na die diereskut toe.
[13:22] Kom gou skerp is in die moeilikheid gil sy.
[13:27] Vabond hardloop dadelik saam met angel diereskut toe.
[13:31] Net toe regie vir skerm wil aanval storm vabond daarin.
[13:37] Hier is ek. Hier is ek skimp skree hy en
[13:43] stamp diehok.se deurknip oop in die diereskut.se hok wag daar 'n
[13:48] onaangename verrassing opskerp. Regie is daar.
[13:54] Hy herken, verskerp en grom. Nou kan hy uiteindelik wraak
[13:59] neem. En net toe regie verskerp hul
[14:02] aanval storm vabond daarin. Hier is ek skimp skree hy en
[14:08] stamp die hok.se deurknip oop. Vabond hardloop diep in die hok
[14:13] in sodat regie hom moet volg. Duik weer uit en slaan die deur
[14:19] toe. Die deurknip sluit en regie is
[14:23] in die hok vasgekeer. Maar skerp is vry en hy glip
[14:26] saam met vabond weg. Skermpies baie verlig.
[14:34] Hy wil nie meer op die gevaarlike strate bly nie.
[14:37] Hy wil saam met angel in sy gesin wees.
[14:41] Skerp gaan terug rommelwerf toe om sy halsband by baster te kry.
[14:46] Ek gaan terug huis toe waar ek hoort c hy.
[14:50] En stap saam met angel in sy pa weg.
[14:54] Op pad huis toe sy skerp vir sy pa.
[14:56] Ek moes nie weggeloop het nie. En dankie dat jy my van die
[15:01] diereskut gered het. Sien hy vir angel.
[15:05] Jim deur daling junior lui die en die ander hondjies verwelkom
[15:11] skerp in die voortuin. Aan net colette en dunhill blaf,
[15:16] opgewonde en junior giggel. Kim deur streel oorskerp.se kop.
[15:23] Sjoe skaam. Dis lekker om jou weer by die
[15:26] huis te he net waar jy hoort c hy skimp sien jou angel die
[15:32] gelukkige gesin. By die hek staan en dophou en hy
[15:36] blaf. Jim deur ek dink skerp het 'n
[15:40] maatjie saamgebring sy daling. Toe jim deurskerp.se nuwe
[15:45] maatjies sien. Buk hy af en nooi haar om te
[15:49] bly. Welkom by die gesin sem deur
[15:54] fluit fluit. My storie is eis.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
