# Moses in die Mandjie - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 16 Mar 2025, 3:29.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99901293/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-15%2F240ce931-1491-0853-8e49-82d9bd8da0c3.mp3

Luister na die pragtige Bybelverhaal "Moses in die Mandjie", ’n storie van God se beskerming en ’n wonderlike plan. 🌿👶 Wanneer die Farao se wrede opdrag babatjies in gevaar stel, kry Moses se ma ’n slim plan om hom in ’n mandjie op die Nylrivier weg te steek. Maar God sorg vir Moses, en hy word deur die prinses van Egipte gevind en grootgemaak as ’n prins! ’n Inspirerende Afrikaanse kinderstorie oor vertroue, hoop en hoe God altyd na ons kyk.Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol geloof en avontuur! 🎙📖 #AfrikaanseKinderstories #MosesInDieMandjie #BybelverhaleVirKinders #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Moses in die mandjie.
[0:18] Lank lank gelede was daar 'n pragtige babatjie wat in 'n land
[0:23] met die naam egipte gebore is. Sy mamma en pappa was baie lief
[0:27] vir hom, maar hulle was ook baie bekommerd.
[0:31] Sien die koning van egipte. Die farao was nie 'n vriendelike
[0:35] man nie. Hy wou nie he dat daar nuwe
[0:38] israelitiese babatjies in sy land moes wees nie.
[0:42] Diebaba.se mamma het vir hom 3 maande lank weggesteek.
[0:47] Elke keer as dit begin huil het, het sy hom saggies gesus en vir
[0:51] hom gesing. Maar soos hy groter geword het,
[0:55] het dit al hoe moeiliker geword om hom weg te steek.
[0:59] Toe kry sy mamma blink plan. Sy het 'n spesiale mandjie van
[1:03] riete gevleg. Dit met teer gesmeer sodat dit
[1:07] op die water kan dryf. En dit met sagte materiaal
[1:11] uitgevoer. Dit was soos 'n klein bootjie
[1:15] net groot genoeg vir 'n babatjie. 1 oggend vroeg het sy
[1:21] die baba versigtig in die mandjie gesit.
[1:24] En met trane in haar o. Maar vertroue in haar hart, het
[1:28] sy die mandjie tussen die riete aan die kant van die nylrivier
[1:32] geplaas. Die baba.se sussie medium het
[1:36] nie ver daarvandaan gaan staan nie.
[1:39] Sy sou kyk wat met haar boetie gebeur.
[1:42] Met toe die son begin warm word, het die vader.se dogter na die
[1:46] rivier gekom om te swem. Toe sy die mandjie tussen die
[1:51] riete sien. Het sy 1 van haar helpers
[1:53] gestuur om dit te gaan haal. Toe sy die mandjie oopmaak, het
[1:59] sy die mooiste babatjie gesien. Hy het begin huil en haar hart
[2:04] het sag geword. Hierdie is 1 van die
[2:08] israelitiese babas, het sy gese. Maar ek gaan hom as my eie kind
[2:13] grootmaak. Medium wat alles gesien het, het
[2:17] vinnig nader gehardloop. Kan ek vir u vrou gaan roep.
[2:22] Wat die baba kan versorg, het sy gevra.
[2:26] Die prinses het ingestem en raai wie het medium gaan roep die
[2:30] baba.se eie mamma. Versorg hierdie kindjie vir my
[2:35] het die prinses gese. En ek sal jy daarvoor betaal.
[2:40] Die mamma.se hart het van blydskap gespring.
[2:43] Nou kon sy haar eie babatjie openlik versorg.
[2:47] Die prinses het die baba moses genoem.
[2:51] Want sy het hom uit die water gehaal.
[2:53] Moses het in die paleis grootgeword en as dit prins van
[2:57] egipte. Maar hy het ook geweet van sy
[3:00] eie mense, die israeliete. Goed het 'n baie spesiale plan
[3:06] met moses gehad. Hy sou hom eendag gebruik om al
[3:10] die israeliete te help, maar dit is 'n storie vir ander aand.
[3:15] Onthou. Dat god altyd oor ons waak, net
[3:20] soos hy oor klein moses gewaak het.
[3:24] Fluit fluit ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
