# Karnallie red die huis - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 11 Feb 2026, 7:45.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/115317177/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-1-10%2F7bdebdb7-bd23-9b68-3af6-b94887846850.mp3

Maak gereed vir 'n hartverwarmende en dapper avontuur saam met Karnallie! In "Karnallie red die huis" sien ons hoe selfs die kleinste held 'n reuse verskil kan maak wanneer sy geliefdes in die moeilikheid is.Wanneer gevaar sy huis bedreig, moet Karnallie al sy slimgeid en moed inspan om die dag te red. Hierdie pragtige Disney-verhaal leer kinders die waarde van lojaliteit, dapperheid en om nooit op te gee nie, ongeag hoe groot die uitdaging lyk. Dit is 'n ideale storie vir slaaptyd of vir die hele gesin om saam na te luister.Sal Karnallie dit regkry om sy huis en vriende betyds te beskerm? Luister nou en vind uit!Het Karnallie jou hart gesteel? Teken asseblief in op ons kanaal vir meer klassieke Disney-avonture, dapper heldeverhale en die mooiste stories in Afrikaans!#Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #Disney#Karnallie #DisneyVerhale #KinderStories #Afrikaans #DapperHelde #DisneyKlassiek #FamilieVermaak #SlaaptydStories #KarnallieRedDieHuis #TekenIn #DisneyAvontuur #KinderVermaak

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Karnallie red die huis.
[0:19] Die dag van die honde skou breek uiteindelik aan.
[0:23] Koos en skatlam is besig om hul pragtige hond lui mooi te maak
[0:29] en te borsel vir die skou. Vabond die man inluidie.se lewe
[0:34] gaan ook skou toe, maar arme klein karnallie moet by die huis
[0:38] bly. Al lei die en vaalbond.se klein
[0:41] hondjies moet by die huis bly. Tannie sara sal julle oppas c
[0:49] skatlam soet wees hoor. Karnallie wholly worsie en
[0:55] woepsie bollie en for sea is 'n snaakse naeltjies.
[1:02] Karnallie wholly worsie en woepsie sit by die venster en
[1:07] kyk hoe almal daar wegry. Klim dadelik daar af roep tannie
[1:12] sara julle sal die ruite vuil maak.
[1:16] Die klein hondjie spring dadelik af en tannie sara is baie
[1:19] streng. Die hondjies gaan sit maar voor
[1:22] die kaggel. Hulle kyk na die vuur.
[1:28] Karnallie gaan staan reg voor die vuur wu woef blaf hy.
[1:32] Hy draai om en swaai sy stert na die vuur toe.
[1:36] Oeps die vuur brand die punt van kardinale.se stert of nee nee
[1:42] raas tannie sara moenie met vuur speel nie.
[1:46] Karnallie kruip onder 'n stoel weg hy bly net daar.
[1:49] Hy kom eers uit toe hulle kos kry.
[1:52] Dan die sade gee vir almal kos. Toe sy sy nou gaan ons eers 'n
[1:57] entjie stap, sal julle hondjie soet wees.
[2:01] Wollie borsie en woepsie blaf blaf om te wys hulle is altyd
[2:06] soet woef blaf karnallie. Hy sal ook probeer om nie stout
[2:11] te wees nie. Die uitstappie begin in tannies
[2:16] areas voor agter haar in 'n ry stap bollie worsie, bobsie en
[2:21] karnallie. Hulle stap by 'n poel water
[2:24] verby, maar karnallies spring nie in die poel nie 'n kat sis
[2:29] vir karnale. Hy jaag nie eers die kat nie.
[2:32] Hy is mos besig om soet te wees. Na 'n rukkie kom hulle by 'n
[2:36] brandweerstasie kardinale sien hoe jong brandweermanne leer om
[2:41] 'n vuur te blus. Hulle leer ook hoe om mense te
[2:45] red. Arme karnallie kan dit nie
[2:48] verstaan nie. Hy draf na die brandweermanne
[2:50] toe hy hardloop vinnig deur die brandslang.se water.
[2:54] Toe hardloop hy by die trap van die opleidings toring op en
[2:58] spring saam met die brandweer maan af tot in die ned.
[3:02] Dis mos nou pret dink karnallie terwyl jy die water van sy nat
[3:06] lyfie afskud. Maar toe onthou karnallie waar
[3:10] is dan is area in die hondjies nou.
[3:13] Hulle is besig om verder in die straat af te stap.
[3:17] Toe hulle by die parkie kom, stop dan die sade om die
[3:20] hondjies te tel. 1. 2 3. Waar is die vuur hondjie?
[3:27] Waar is karnallie? Moet aan die saak kyk agter die
[3:30] bome en bosse karnale karnallie roepsein.
[3:37] 'N polisieman hoor haar en stap nader kan ek miskien help,
[3:41] mevrou vra hy. Ek moet 4 hondjies by my.
[3:45] Hy sit tannie sara. Maar nou is daar net 3.
[3:50] Net toe kom karnallie daaraan en hy gaan sit in die ry.
[3:55] Die polisie mantel. Hondjies 1 2 3 4. 4 vra dan die
[4:02] sade verbaas. Daar sit karnallie langs die
[4:05] ander hondjies, maar hy is sop nat.
[4:11] Jou stoute hond raas dan die sara sy is kwaad.
[4:16] Jy slaap vanaand buite karnallie.
[4:19] En sy laat almal net daar omdraai om huis toe te gaan.
[4:23] Toe hulle by die huis kom, was die hondjies by die voordeur
[4:26] sodat aan die saara. Dit kan ook maak karnallie hoop
[4:30] hy kan ook ingaan, maar tannie sarah haar belofte buite.
[4:36] Jy moet in die agterplaas bly sy sy.
[4:40] Arme karnallie. Hy kyk deur die venster en sien
[4:44] hoe wholly worsie en woepsie hulle aandete kry.
[4:48] Toe sien hy hoe lekker hulle aan die slaap raak in die warm
[4:51] gesellige meintjies. Hy kyk hoe aan die saara haar
[4:56] rok stryk en 'n rukkie later sit sy die ligte af en gaan slaap.
[5:01] Arme karnallie gaan len die hondehok skielik ruik hy iets.
[5:07] Dis rook en dit kom by die huis uit.
[5:12] Karnallie hardloop venster toe dat die sa het vergeet om die
[5:15] strykyster af te skakel. Die strykplank en die gordyne is
[5:19] aan die brand. Die 4 word groter en groter en
[5:23] karnallie moet iets doen. Hy moet vat aan die saara wakker
[5:26] maak. Woef woef blaf hy so hard as wat
[5:30] hy kan. Dan die saak kyk by die
[5:34] slaapkamer.se venster uit bly stil jou stoute hond raas sy en
[5:39] sy kan nie die brand sien of reik nie.
[5:41] Woef blaf karnallie, maar tannie sara gaan klim weer terug in die
[5:46] bed. Toe kry karnallie 'n plan hy
[5:50] snel in die straat af na die brandweerstasie toe woef woef
[5:54] blaf hy vir die brandweermanne. Dis die klein hondjie wat
[5:58] vanoggend met ons gespeel het. C die 1 brandweerman, maar hy
[6:01] speel nie nou nie. C die ander 1 hy soek hulp kom
[6:06] volg hom. Karnallie hardloop vooruit in
[6:09] die straat af. Hy lei die brandweermanne na die
[6:12] brandende huis toe. Die brandweermanne begin dadelik
[6:19] die 4 met groot brandslange spyt om dit te probeer blus. 1 van
[6:24] die manne tel vir karnallie op dundee sara in die klein
[6:27] hondjies kom buitentoe toe hulle die geraas hoor.
[6:31] Wat doen julle? Vra sy ons blus die vuur c die 1
[6:35] brandweerman, hierdie slim monkey het julle lewens gered.
[6:40] Die volgende dag kom koos en skatlam by die huis aan.
[6:44] Lui, die het die eerste prys by die honde skou gewen.
[6:47] Sy dra haar medalje aan 'n blou strik om haar nek.
[6:51] Almal is baie trots op lui. Toe vertel dat die saara hulle
[6:56] van die brand en sy vertel hoe karnallie hulle lewens gered
[7:00] het. Lui die en vabond kyk vir mekaar
[7:04] en glimlag. Hulle is baie trots op
[7:07] karnallie. Vabond haal die medalje om
[7:10] luidie.se nek af en gee dit vir koos.
[7:14] Koos weet presies wat vabond wil le en hy moet doen.
[7:18] Hy laat karnallie op die stoel sit en hang die medalje om sy
[7:22] nek die hele familie blaf en juig karnallie is 'n held wat 'n
[7:28] wonderlikehondjie.se het aan die saara.
[7:32] Karnallie voel baie trots en gelukkig.
[7:35] Sy huis is weer veilig en sy familie is vir almal bymekaar.
[7:41] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
