# Donald en die Groot Kaas, ñ Avontuur in Nederland - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 4 Apr 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/100704924/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-1%2Fb826c636-cacf-64f8-4f7c-b916262cd2e9.mp3

Beleef 'n opwindende Nederlandse avontuur saam met Donald Duck en Daisy in hierdie kleurryke verhaal! Wanneer die bekende Disney-paartjie Nederland besoek, neem hul vriendelike toergids Hans hulle na pragtige windmeulens, kanale en natuurlik - die beroemde kaasfabrieke. Donald se komiese pogings om die grootste kaas in Nederland te vind, lei tot skreeusnaakse situasies en onvergeetlike oomblikke. Hierdie hartverwarende storie kombineer humor, kultuur en 'n tikkie romanse terwyl lesers Nederland deur die oë van hul gunsteling-karakters ontdek. #DonaldDuck #DisneyAvontuur #NederlandseReis #DonaldEnDaisy #KaasAvontuur #DisneyStories #KinderVerhale #NederlandMetKinders #ReisVerhale #DisneyKarakters #WindmeulensEnKanale #KultuurVirKinders #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Donald en die groot kaas?
[0:19] Duis die dak wag gretig vir die president van die 1 burg.se
[0:24] kaasfabriek. Om die beoordelaars.se koevert
[0:27] oop te maak. Sy kyk na al die tafels met die
[0:31] heerlike kaas tusse. Daar is om hul ete so vleis
[0:36] pasteie en koeke. Die eerste prys in hierdie
[0:40] kompetisie is 'n reis vir 2 na nederland die land waar daar
[0:44] meer kaas gemaak word as enige ander land ter wereld.
[0:49] Fluister daizy saggies vir donald.
[0:52] Die president kondig aan en nou die interessantste verbeelding
[0:57] rykste kaas resep was. Die windmeul kaaskoek en die
[1:02] wenner s dui die dak. Die klomp kaasliefhebbers klap
[1:07] hande dozi jy het gewen roep dan al bly.
[1:14] Op die vliegtuig het duizenden al baie tyd om oor al die
[1:17] wonderlike dinge wat hulle in nederland kan sien en doen te
[1:20] gesels. Baie aantreklike toergids hans
[1:24] ontmoet vir daisy en donald toe hulle in amsterdam aankom.
[1:28] Amsterdam is die hoofstad van nederland.
[1:31] Hans glimlag vir dozi toe hy haar hand skud.
[1:35] Dan al staan maar net en kyk. Miskien gaan dit alles nie so
[1:40] vlot verloop soos ek gehoop het nie.
[1:42] Dink hy. Ons begin die toer met 'n
[1:47] bootreis in die pragtige stad amsterdam c hans.
[1:51] Dit klink lekker, antwoord daizy opgewonde terwyl hulle in die
[1:55] kanale ry wys hans vir dayz al die belangrike besiens
[1:59] waardighede. Dan al sit en luister na alles
[2:02] wat hans vertel. Hy, probeer aan iets interessant
[2:05] dink dat hy vir daisy kan vertel.
[2:08] Iets wat hans nie alreeds weet nie.
[2:11] Donal wens hy het sy gids boek beter gelees.
[2:15] Na die bootreis vat hans vir daisy en donald na straat
[2:19] stalletjie toe om iets te eet. Hulle koper ou haar in met
[2:23] gekapte eie gunsteling dus in amsterdam.
[2:27] Daizy dink dis heerlik. Donald kry nie kans om sy hare
[2:32] te proe nie. Dit glip uit sy hand en beland
[2:35] op die grond op pad na 1 van die plaaslike museums neem hans vir
[2:39] daisy en dan op na 'n klein winkeltjie toe waar daar nog 'n
[2:43] outydse hollandse goudklompe gemaak word.
[2:47] Die skoenmaker hol blok hout uit, verduidelik hans.
[2:52] Daarna versier uit die klompe met verf.
[2:54] Die goudklompe is in die ou dae gemaak om die boere te help om
[2:58] deur die modderige lande te stap.
[3:01] Die meeste mense in nederland dra nie eintlik meer hout klompe
[3:04] nie. Maar hulle is eintlik baie
[3:06] gemaklik en prakties vir ons nat weer.
[3:10] Hand stap op en af van die winkel met sy hout klompe en wys
[3:14] vir duitse en daarna toe gemaklik die skoene is.
[3:18] Toe help hans vir daisy om 'n paar aan te pas.
[3:21] O ek is mal oor die klompe roep tuis die uit.
[3:25] Donald kom ons koop vir ons albei 'n paar.
[3:29] Donald kies 'n paar wat 'n nommer te klein is.
[3:32] Toe hulle eers aangetrek het, kan hulle nie weer uittrek nie.
[3:36] Hy wil nie het die ander 2 moet dit agterkom nie.
[3:39] Hy besluit toe maar om die klompe te dra tot aan die plan
[3:43] kan dink. Om hulle van sy voete af te kry.
[3:46] Toe hulle by die skoen winkel uitstap, neem hans vir daisy en
[3:49] daarna na die stut lyk museum toe.
[3:53] Hans wys vir hulle die skilderye van die beroemde hollandse
[3:57] skilder wins end van gog. Hans is nie die enigste persoon
[4:02] wat iets van kinds af weet nie. Mompel donald vir homself.
[4:06] Ek sal hom wys. Dan wel stoot sy bors uit en lig
[4:10] sy metgeselle en dat hy waardevolle kunswerke ken as hy
[4:14] dit sien. Kom kyk na hierdie lieflike
[4:17] voorbeeld van moderne beeldhouwerk begin donald.
[4:22] Maar voor hy verder kan uitbrei kom opsigter om die vullisdrom
[4:26] ofdaal.se beeld skoon te maak. Dan sal sien daar is die begin
[4:30] giggel, maar hans draai weg sodat dan al die kan sien dat hy
[4:34] lag nie. Voel julle nie lus om in die
[4:36] platteland te gaan fietsry nie? Vra hans vir daisy en daal.
[4:41] Fietsry is 'n baie gewilde tydverdryf in holland.
[4:45] Wonderlik hans roep duifie uit don al dink ook 'n oomblik na
[4:50] donal kan fietsry. Hy kan baie goed fietsry.
[4:55] Hy sal vir daisy wys al weet jy nie so baie van kuns nie, is sy
[4:59] seker dat hy beter as hans fietsry.
[5:02] Na 'n rukkie het die 3 deur die hollandse platteland.
[5:05] Hulle ry verby velde en helder kleurige tol pe.
[5:09] Hans is natuurlik 'n uitstekende fietsryer hy ry sonder om aan
[5:13] die stuur vas te hou en buk galant af om vir duiwe bo stel
[5:17] pitte plak. O hans c dui die dankbaar terwyl
[5:21] sy blosend na die sagte blomme kyk.
[5:24] Liewe aarde wat nog? Mompel dan op vir homself is
[5:29] daar enigiets wat hierdie carrell hans nie goed kan doen
[5:33] nie. Dis glad nie so moeilik nie dink
[5:37] donald hy buk vorentoe en probeer om op vir daisy blomme
[5:41] te pluk. Hy kry dit sowaar amper reg,
[5:44] maar sy hout klompe gly per ongeluk van die pedale
[5:47] afdonald.se fiets vlieg deur die lug en arme hanson daizy ook.
[5:53] Duitse enhance val bo op die toppe en die fietse.
[5:57] Dan laat land op 'n baie verbaasdekoei.se rug.
[6:01] Donald hou skamerig sy gebreekte bo stoppe uit na dozi.
[6:05] Maar sy is te besig om haarself te probeer regruk om donald of
[6:09] sy toppe raak te sien. Miskien moet ons eers 'n bietjie
[6:12] rus my vriende. Stil hans voor.
[6:16] Daar is 'n paar wonderlike windmeulens wat nog in gebruik
[6:20] is. Kom ons gaan kyk na hulle.
[6:24] Donald strompel, agterdui.cn hans aan.
[6:27] Dit lyk asof deze heeltemal van donald vergeet het en hy hou net
[6:32] niks daarvan nie. Hierdie windmeul pompie water
[6:35] uit die grond en dan terug in die see, verduidelik hans.
[6:40] Sonder duike in pompe sou byna die helfte van nederland onder
[6:44] water gewees het. Is dit nie ongelooflik nie sy
[6:48] duifie verbaas. Maar donald luister nie is nie
[6:51] sy voete is te seer. Hy gaan sit op die naaste ding
[6:55] wat ek kan kry en bly net daar sit.
[6:59] Donal probeer dink hoe hydui.se aandag kan trek, maar hy is so
[7:04] diep ingedagte dat hy nie agterkom toe die 1 arm van die
[7:08] windmeul onder sy kraag vashak nie.
[7:11] En nog voor hy kan skree om hulp lig die windmeul.se arm om hoor
[7:15] en hoor in die lug op. Toe val arme donald in die
[7:18] waterwiel en beland in die kanaal.
[7:23] Hierdie water wiel stoot water deur die kanale na die volgende
[7:26] windmeul wat koring maal tot meel is, verduidelik hans verder
[7:32] o ek verstaan c dui die terwyl sy na die water kyk en haar kop
[7:36] skud. Skielik sien sy iets bekend in
[7:39] die kanaal val. O liewe land hans dis donald c
[7:44] dayz terwyl sy na die kanaal wys.
[7:47] Wat vang hy nou aan? Nat en uitgeput klim donald uit
[7:52] die kanaal uit. Dis mos nou die tyd of die plek
[7:55] om te swem. Die donald raas dayz dis
[7:58] ongeskik om sommer sulke goed te doen.
[8:00] Jy mis alles wathans.se fluister sy vies.
[8:04] Intussen verduidelik hans hoe die koringmeel wat in die meel
[8:07] gemaal is en die ou dae baie melkkoeie dwarsdeur die land kos
[8:11] gegee het. Ek wil nie hoor wat hanste.se
[8:14] het nie. Fluister dan al terug.
[8:17] Hy is nou net so kwaad soos sy, maar daar is die hang weer
[8:20] aanhand.se lippe. Sy hoor u is so donald nie.
[8:23] Eks seker al daardie spekvet melkkoeie is die rede waarom
[8:28] daar so baie ryk melk is vir die heerlike adam en goudakaas 'n
[8:33] waarvoor die hollanders so bekend is merk daisy op.
[8:37] Net so roep hans uit hy vat duidie.se hand en gee dit so 'n
[8:41] drukkie. Hy is die ploos.
[8:44] Dit raak nou net te veel vir donald.
[8:47] Hy kan mos hier staan en kyk hoe hans duidie.se hand vat nie.
[8:51] Maar skielik kan daal nie beweeg nie.
[8:53] Sy stertvere sit tussen die draai.
[8:55] Die meulstene vas maak nie saak hoe hard hy trek nie.
[8:58] Hy kan nie loskom. Donnell word opgetrek vir by die
[9:03] katrol wat die sakke meel tot bo op die mede trek. 1 van die
[9:07] hakke hakandonald.se hemp vas. Hy het nie 'n keuse nie hy moet
[9:12] hulp kry. Van alle mense moet hy vir hans
[9:15] roep. Gou ons moet hom red roep hans
[9:19] vir daisy terwyl hy by die windmeul.se trappies ophardloop.
[9:23] Daizy hardloop agter hans aan. Hans gryp die meelsak en hou dit
[9:29] reg om donald te vang voordat hy in die skag wat na die meulstene
[9:33] onder die merely afval. Hoe kan jy so onverskillig wees?
[9:37] Raas dayz. Donald kan haar nie antwoord
[9:40] nie. Hy weet hy moet dankbaar wees
[9:43] dat hans hom gered het, maar hy voel te verlee om behoorlik
[9:46] dankiete.se. Dit kan met enigeen gebeur dayz
[9:50] c hans sag. Hy is te beleefd om dan al nog
[9:53] slegter te laat doen. Ek dink ek het vir 'n oomblik
[9:58] genoeg van windmeulens gehad c hans beslis.
[10:01] Ek weet net waarin ons nou moet gaan.
[10:04] Daar is 'n klein delft pottebakkery winkeltjie hier
[10:07] naby. Dan kan ons ons mooi voete 'n
[10:10] bietjie laat rus of hoe donald c hy simpatiek dan knik sy kop
[10:16] effens. Hy is nie seker of hans met hom
[10:18] die gek skeer of nie. En die hout klompe druk sy arme
[10:23] voete. Baie seer.
[10:27] Toe hulle by die winkel kom pyndonald.se voete behoorlik dat
[10:30] dit wel duisende teepot koop, probeer dan al die hout klompe
[10:34] uittrek. Hy trek kliphard aan die 1 skoen
[10:37] sy elmboog stamp van 'n dier blompot.
[10:40] Dit begin kantel en val van die rak af net voor die pot op die
[10:44] vloer val gryp hans dit. Hy lag u vir donald nie.
[10:48] Hy sit met sy vinger op sy lippe en wink vriendelik vir donald en
[10:52] hy sien niks vir dui die van die voorval nie.
[10:55] Donald begin oor hans wonder. Miskien is hy nie so slegte ou
[10:59] nie dink donald terwyl hy na 'n beter plek soek om sy ander
[11:03] skoen uit te trek. Toe hulle by die pottebakkery
[11:08] winkel uitstap, kondig hans aan dat hy 'n spesiale verrassing
[11:12] vir daisy en donald het. Hy neem hulle na die dorpie gou
[11:16] dat toe die dorpie is bekend vir sy wonderlike kase.
[11:21] Soos hans dit beplan het, kom hulle net betyds daaraan vir
[11:24] diefabriek.se viering van sy 200 jarige bestaan.
[11:28] Trots wys hans vir donald in deze waarin hoe die kaas gemaak
[11:32] word en nou is dit tyd vir die partytjie c hans opgewonde vir
[11:36] hulle albei. Duidelik kan nie wag nie.
[11:39] Donald weet nie mooi hoe hy daaroor moet voel nie.
[11:43] Al die toestelle is klap hande en juig toe die trotsste
[11:47] kaasfabriek werkers, die wereld.se grootste goudakaas
[11:51] wiel uitrol. Maar die wiel is so groot dat
[11:54] die werkers nie die glibberige was omhulsel kan vashou nie.
[11:58] Die reuse kaas begin by die bult afrol.
[12:02] Almal gee pad behalwe dayz wat op die hobbelrige sypaadjie gly
[12:08] sy struikel en val reg voor die reuse kaas in wat aangerol kom.
[12:14] O nee skei dan al. Toe die kaas na daisy toerol.
[12:20] Hy kan sien dat hans te ver van die huis af is om na die pad te
[12:23] kry, maar toe donald vorentoe hardloop, strompel hy ook en
[12:27] vlieg binne in die kaas wiel vas.
[12:30] O donald jy het my lewe gered. C daar is die dankbaar en gee
[12:36] vir donald 'n klapsoen 8 dit was niks die.
[12:40] Stamel dan al verlee. Toe besef hy skielik dui is die
[12:45] gee weer aandag aan hom. Maar voor hy iets kan c is hans
[12:48] by hulle. Hoe kan ons jou ooit genoeg
[12:51] bedank vir jou dapperheid, donald?
[12:53] Vra hans wil. Julle kan my met 1 ding help om
[12:58] die ander skoen af te kry. C donald haastig en almal begin
[13:02] lag donald ook. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
