# Die Pot Goud - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 13 Aug 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/106578620/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-7-7%2F31e2a006-b720-38ce-f85d-988cc0ad1d6c.mp3

Luister saam na “Die Pot Goud” – ’n magiese Afrikaanse storie vol kabouters, grotdwergies, feetjies en ’n soektog na die legendariese pot goud aan die einde van die reënboog! Hierdie avontuur neem kinders op ’n reis van samewerking, deel en die belangrikheid daarvan om nie gulsig te wees nie. Perfek vir ouers wat hul kinders wil vermaak én waardevolle lewenslesse wil leer. Sluit aan by Storiebeer vir nog meer Afrikaanse stories vol verbeelding, avontuur en pret. Moet dit nie misloop nie – subscribe gerus vir weeklikse storiepret! #Storiebeer #AfrikaanseStories #Kinders #Storietyd #Kabouters #PotGoud #Reënboog #Lewenslesse #DeelIsOmgee #Ouerskap #LuisterStories #StorieKanaal

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die pot goud.
[0:20] Die kabouters is baie besig om die mooi klere verf reg te kry.
[0:25] Party van hulle druk geel blomblare fyn.
[0:28] En daardie geel sap in die akker dophouers inloop.
[0:32] Ander voeg geel stuifmeel en sonneblomsaad olie daarby en
[0:38] roer en roer die mengsel goed deurmekaar.
[0:43] 'N paar doudruppels en geel wilde mostert blomblare word ook
[0:48] bygegooi. As alles goed deurmekaar geroer
[0:52] is, gooi hulle die mengsel deur 'n blomkelk tregter en laat dit
[0:57] versigtig deur die spinnerak siviel oop.
[1:01] So maak hulle die 1 akker dophouer na die ander vol geel
[1:06] verf. Vir die rooi verf gebruik hulle
[1:11] rooi blomblare en vir die oranje verf weer oranje blomblare. 6
[1:19] van die kabouters wat ook so fluks saam help.
[1:22] Kyk kort kort na die rakke wat al voller van die verf houers
[1:27] gepak word. Hulle 6 moet eintlik die pot
[1:31] goud vir die goue verf aan die end van die reenboog aanhaal.
[1:35] Maar ai. Dit wil nie reen nie.
[1:39] Die dae word al hoe warmer en warmer.
[1:42] En die wereld word al hoe droer en droer.
[1:46] Later is al die ander verval klaar die geel, die rooi, die
[1:51] oranje, die pers en selfs die silwer verf staan weggepak.
[1:57] Maar ai daar is geen goue verf nie.
[2:01] Die goue sleutels van die kabouter koning.
[2:05] Die deurknoppe van die paleis en die koning.se goue kroon moet
[2:09] geverf word. Ja en natuurlik is daar die geel
[2:14] veertjies wat goue skoentjies dra.
[2:18] Ook die goue fluite en die goue toor staffies moet goud geverf
[2:23] word. Elke dag hoop die kabouters dat
[2:26] dit tog daardie dag sal reen. En toe skielik toe die kabouters
[2:31] 1 oggend wakker word, is dit aan die reen dit reen en reen en
[2:36] reen. Dit reens so baie dat al bang is
[2:40] dat daar 'n verspoeling sal wees.
[2:43] Miskien hou die reen vroegmiddag op en dan kan ons die goud in
[2:47] die punt van die reenboog gaan haal c die grapmaker hou
[2:51] gorreltjie gop hoopvol. Ja miskien nou die reen gou op.
[2:57] Wens en hoop die ander ook, maar nee.
[3:00] Dit reen en reen aan 1 die hele oggend die hele middag tot laat
[3:07] die aand reen dit nogsteeds. 8 wat psigo rokkie gop more is
[3:14] daar dalk 'n reenboog. Weer hoop almal verniet, want
[3:18] die volgende oggend is die reen weg en die son skyn lekker warm
[3:22] en daar is nerens 'n teken van 'n reenboog nie.
[3:26] Weer wag ek kabouters, vir dae en dae en later weke lank vir
[3:31] die reen. Intussen help hulle maar vir die
[3:34] ander kabouters om die klere skoentjies en meubels te maak.
[3:40] Terwyl die kabouters eendag besig is om stukkies boomtak reg
[3:44] te saag te sny uit te hol te skaaf en blink te vryf om die
[3:49] mooiste pragtigste klein bootjies te maak.
[3:52] Begin wielie walie wind die reenwolke stadigaan nader na
[3:57] mekaar toe waai. Daar ver anderkant die berg by
[4:01] die see gaan haal uit die wolke in waai hulle al hoe haastiger
[4:06] in vinniger na mekaar toe. Die wolke is swaar en vol
[4:10] waterdruppels en as hulle teen mekaar stamp, maak dit 'n blink
[4:14] blits en dan hoor almal die harde donderslag.
[4:18] Sjoe. Dis mos kwaai donderweer die.
[4:22] C kleyn giepie en gryp van die hout sae en hout skaaf en draf
[4:28] daarmee na die stoor toe. Almal gryp iets om te gaan
[4:31] wegbere die goue verf kabouters gaan kyk of hulle ouers
[4:35] regstaan. Sodra die reen verby is en die
[4:38] reenboog in die lug bo hulle verskyn, sal hulle haastig na
[4:42] die punt daarvan moet gaan om die pot goud te gaan uitgrawe.
[4:46] Dit was al baie laat die middag toe die reen ophou.
[4:50] O wereld c gorreltjie gop as ons die goud wil hef voordat die
[4:55] reenboog verdwyn, sal ons gou moet maak.
[4:59] Ons sal nooit betyds daaraan raak kan teen die bult by die
[5:01] reenboog.se punt uitkom nie. C potjie rol ek het 'n plan.
[5:07] Ek het 'n plan. Ons ry sommer op ons eie
[5:10] sprinkane c die ander 1 ja dis 'n goeie plan almal dink dis 'n
[5:16] goeie plan en net gou klim die goue verf kabouters met hul
[5:20] grafiese naka dophouers op die sprinkane siri siri.
[5:28] O. Vlieg die sprinkane tot by die
[5:32] reenboog.se punt. Die kabouters gryp hulle grawe
[5:35] en begin haastig spit. Haai maar die pot goud is diep
[5:39] begrawe sy hulle. Netnou is die reenboog weg en
[5:43] dan het ons nog hierdie goud nie hulle grawe en grawe, maar die
[5:47] pot goud is skoonveld. Dit lyk vir my iemand het die
[5:52] pot goud gesteel. C 1.
[5:55] Ons sal vir kwessie konstabel moet gaan haal.
[5:58] Hy sal gou kan uitvind waar die pot goud is.
[6:01] Hy is mos slim konstabel c grotjie gop. 1 van die sprinkane
[6:09] gaan gou terug om kwessie konstabel te gaan haal.
[6:13] Kwessie is so bly dat daar weer speurwerk vir hom is, want in
[6:17] kabouterland waar niemand kwaad doen of steel en baklei nie, is
[6:20] daar nie juis nie. Werk vir hom nie.
[6:24] By die reenboog.se punt haal kwessie konstabel sy
[6:27] vergrootglas uit sy sak en kyk oral op die grond.
[6:32] Dit laat alles groter lyk. As die fiets daar laat val het,
[6:36] sal hy dit gou deur sy vergrootglas sien.
[6:40] Hy kyk hier en hy kyk daar hy soek en hy dink.
[6:44] Dan skielik sien hy iets. Kyk hier c hy kyk hier lee
[6:49] vreemde spore. Dis die spore van die diewe wat
[6:53] die goud gesteel het. Dis beslis nie kabouter spore
[6:56] nie. Al die kabouters kyk nou op die
[6:59] grond en sien ook die spore. Staan so 'n bietjie weg.
[7:03] Sodat julle nie die spore doodtrap nie.
[7:05] C kwessie. Ek wil kyk na watter kant toe
[7:08] die spore gaan. Dan kan ons die diewe volg.
[7:12] Net gou sien hulle die spore daar na die grotte onder die
[7:16] hoof kranse van die berg gaan. Kwessie stap voor met sy
[7:20] vergrootglas nog altyd in sy hand.
[7:23] Die ander kabouters stap in 'n ry agter hom aan.
[7:26] Die spore lyk vir my net soos die van 'n stoute grot dwergies
[7:31] c kwessie. As ons tot bo by die berg kranse
[7:36] en grotte waar die grot dwergies woon moet gaan, sal ons nie voor
[7:40] donker daar aankom nie. C gorreltjie gop.
[7:44] Nou kom ons ry dan op die sprinkane c 1 nee c kwessie.
[7:50] Die sprinkane kan nie so laag oor die grond vlieg nie en ook
[7:53] nie in die lug bly hang wat ons die diewe.se spore al die tyd
[7:57] wil dophou of hulle wil vang nie.
[8:00] Ons sal helikopters moet he. O wereld die helikopters behoort
[8:05] aan die feekoningin. Nou sal iemand eers vuurtjie
[8:09] lank toe moet gaan. 1 van die sprinkane moet eers weer
[8:13] terugvlieg na kabouterland sodat hulle vir die koning kan vra of
[8:17] hulle die viertjies.se helikopters mag gaan leen.
[8:21] Van kabouterland af moet spring kies springkaan weer na
[8:24] feetjieland toe gaan. Gelukkig gee die fee koninging
[8:28] dadelik haar toestemming dat die helikopters kan gaan help.
[8:33] Die feekoningin help altyd graag verander, veral as dit is om
[8:39] diewe te vang. Dit was al baie later
[8:42] helikopters by kosie konstabel en die ander kabouters aankom,
[8:46] maar net gou gou vlieg almal vrolik saam al agter kwessie in
[8:51] die voorste helikopter aan laag oor die grond vlieg hulle so
[8:55] stadigaan voort. Terwyl koos jy nog steeds deur
[8:59] die vergrootglas na die spore kyk dit is die stoutste grot
[9:04] dwergies wat die goud kom steel het.
[9:06] C hy. Bo teen die hange van die berg
[9:09] naby die grotte word die stoute grot dwergies woon.
[9:13] Klim die kabouters van die helikopters af en kruip
[9:16] versigtig na die grotte toe. Hulle staan kort kort stil om te
[9:20] luister of hulle nie die grotte dwergies hoor nie.
[9:25] Maar nee. Dit.
[9:27] Is doodstil. Hulle slaap seker.
[9:32] Fluister 1. Nee jong.
[9:36] Dis nog te vroeg. Ek hoop net dat hulle nie ons
[9:41] gesien het nie en toe gevlug het nie.
[9:44] Fluister aan die 1. Maar wat sien hulle toe hulle in
[9:49] die grotte kom? Nie potte met goud soos hulle
[9:52] gedink het nie. Nee net hier en daar lee klein
[9:56] bietjie op die grond. Dit lyk vir my die grot dwergies
[10:00] het ons regtig gesien en met goud en al gevlug.
[10:04] C kwessie, konstabel. Ja dit moet wees c ander 1 kyk
[10:11] hier buitekant lee ook so hier en daar 'n goud spatsel.
[10:16] Almal volg kwessie konstabel wat al agter die goud spatsels
[10:20] aanloop nie te ver nie. Of hulle kry die leier van die
[10:23] grot dwergies. Op 'n klip sit.
[10:26] Wat soek julle? Vra hy nors.
[10:29] Ons soek vir julle en die goud c kwessie.
[10:33] Hoekom het julle al die goud gevat?
[10:35] Wie sy ons het al die goud gevat, vra die leier.
[10:39] Ons weet as julle dis julle spore wat daar by die
[10:42] reenboog.se punt lui en ons het die goud spatsels gesien.
[10:46] Julle het dit gemors toe julle vir ons gevlug het.
[10:49] Wil ons was eerste by die reenboog.se punt c die leier
[10:54] weer. Wat wil julle tog met al die
[10:56] goud maak? Vraag rokkie gop.
[11:00] Julle het mos nie so baie goud nodig nie.
[11:02] Julle kon vir ons daarvan gelos het.
[11:05] Ja ons wat nooit alles as ons eerste by die reenboog.se punt
[11:10] by die groot pot goud kom nie. C ander 1.
[11:13] Ons vat net genoeg sodat daar niks gemors word nie en ander
[11:18] ook nog daarvan kry. Hoe meer ander dit ook al
[11:21] gebruik. Hoe beter.
[11:23] Die groot dwergie laat sak sy kop.
[11:26] Hy is skaam omdat hulle so gulsig was om alles te vat.
[11:31] Dis waar hulle het nie alles nodig nie.
[11:34] Kom ons gaan 'n ooreenkoms aan c gorreltjie gop.
[11:39] Julle gee vir ons die goud wat julle nie nodig sal he nie.
[11:43] Ons het tog so baie nodig dan in die toekoms maak ons so.
[11:50] As julle eerste by die pot goud kom neem julle net soveel as wat
[11:53] julle nodig het en los die res vir ons.
[11:57] As ons eers daar is los ons weer daarvan vir julle.
[12:01] As daar nog te veel vir julle is los julle dit net daar vir
[12:05] ingeval iemand anders ook nog goud nodig het.
[12:09] So is daar dan nooit moeilikheid oor die goud niewat.se jy sal
[12:14] ons so maak? Al die kabouters en kwessie
[12:17] konstabel kyk na die grotdwergies.se leier wat so
[12:21] stadig sy kop sit en krap. Toe roep hy sy maats en vertel
[12:27] vir hulle wat die kabouters gese het.
[12:29] Dis eintlik 'n goeie plan en almal stem saam.
[12:33] Net gou gou bring die grot dwergies die goud en maak die
[12:36] kabouters.se akkerdop houers vol.
[12:39] Almal is nou tevrede van daar is genoeg goud vir die kabouters en
[12:44] die grot dwergies. Voor dit heeltemal donker is, is
[12:48] die kabouters en die sprinkane weer terug in kabouterland.
[12:52] Ook die naaldekoker het die kop ters is weer in feetjieland uit
[12:57] dankbaarheid vir die hulp van die helikopters.
[13:00] Stuur die kabouter koning by die feekoningin mooi, geskenk 'n
[13:05] pragtige goue armband. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
