# Die Gerieflike Moord | 'n Kortverhaal deur Lourens Joubert

An episode of [Slaapstories Vir Grootmense](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1708312488), 25 Oct 2026, 27 min.

Audio: https://anchor.fm/s/50c8c5bc/podcast/play/127913640/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-9-22%2F5b784c6a-1ca6-b028-c98b-e74317e82324.mp3

'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning. Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie. Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte kamer in dieselfde ou teater ontdek. Binne lê ’n geraamte. Die waarheid oor wat daardie aand gebeur het… wag agter daardie deur. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #MurderMystery

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
