# Karlien van Jaarsveld Praat Reguit

An episode of [Baby Brunch | The Parenting Series](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1376703864), 1 Aug 2023, 41 min.

Audio: https://dl.iono.fm/epi/prov_577/epi_1337586_medium.m4a?p=rss

Karlien van Jaarsveld het ’n kleurryke en suksesvolle sangloopbaan en is ’n gewilde Afrikaanse kunstenaar. Maar agter die skerms, en in die hospitaal waar sy menige nag langs haar kind se bed deurgebring het, was dinge nie altyd so maklik nie. As openbare figuur, is elke aspek van haar lewe nog altyd druk bespreek en hewig gekritiseer. Nietemin moes sy ’n rustige, standvastige en liefdevolle ma wees vir haar kinders. Dit was allermins maklik, maar Karlien het vasgeklou aan haar geloof en aan wat haar eie ma haar geleer het. Vandag is sy trots op die pad wat sy met God kon stap, en op haar kinders. Vandeesweek gesels Elana met Karlien en hoor meer oor haar lewe vandag, die moeilike lesse wat sy moes leer, en alles waarvoor sy dankbaar is. Brought to you by Epi-max Baby & Junior – our family, for your family. Also supported by Jacaranda 94.2.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
